Skip to product information
1 of 1

PureDier

Gemsbok Premium Hoodie vir Hom en Haar

Gemsbok Premium Hoodie vir Hom en Haar

Regular price R 690.00 ZAR
Regular price Sale price R 690.00 ZAR
Sale Sold out
Tax included. Shipping calculated at checkout.
Size
Color

Hierdie is die PREMIUM Hoodies, hys dik, hys warm en hys lekker sag, gemaak van 65% Katoen en 35% Poliëster. Hierdie hoodies is dikker as ons Heeldag Hoodie en is presies wat nodig is vir daai koue wintersoggende en aande langs die vuur.

TERMS AND CONDITIONS View full details