Springbok Hoodie

  • Sale
  • Regular price R 690.00


Hierdie Springbok se naam is Jason. Volgens ons een van die mooiste Springbokramme in Suid-Afrika. Jason loop op die plaas van Piet Marais in die omgewing van De Aar.